
Welkom by ons webtuiste, ons hoop en vertrou dat jy hierdie tuiste gebruikersvriendlik en relevant sal vind. Ons wil jou ook graag aanmoedig om by ons sosiale netwerk punte (bv. Facebook, myspace en twitter) aan te sluit vir meer interaktiewe kommunikasie met die gemeente, leiers en om op hoogte te bly met wat binne lig kerk gebeur.
Raak betrokke by een van ons volgende bedieninge:
